Pretoria-Tuine Ingenieurskool vir Spesialisasie het ‘n trotse geskiedenis van tegniese onderwys, praktiese vaardigheidsontwikkeling en diens aan die gemeenskap. Vandag groei die skool steeds as ‘n Skool van Spesialisasie met ‘n sterk fokus op ingenieurswese, innovasie en toekoms-gereed leer.

